PV
Pierre V

1 reviews | Active since May 2019

30 May 2019, 16:14

Beste diens in n lang tyd

Ongelooflike diens ontvang van Marko en Sephanie. Ek was lanklaas op so n profesionele manier bedien deur die ongelooflike vriendelike 2 mense. Hou so aan julle, n besigheid kan net floreer met sulke uitsonderlike diens. 200% vir julle.

0
Replies (1)
Atterbury Motors
Atterbury Motors's reply31 May 2019, 08:15
Official
Goeie Môre Pierre, Ag dis baie wonderlik om te hoor oor jou goeie diens ervaring. Ons vat groot trots in ons kwalitiet van diens verskaffing. Van ons almal hierso by Atterbury Motors, wens ons jou net veilige myle met jou nuwe voertuig. Ons waardeer opreg die 5 sterre en die wonderlike terugvoer. Sal vir Marko en Stephanie die boodskap oordra.