JUj
JM Uys jam.uys

1 reviews | Active since Jun 2022

07 Jun 2022, 17:03

Atterbury motors. Uitstekende diens vanaf Ruan Nel en span.

Het gestop en Ruan het my buite ontvang. Hy het van die begin tot die einde gehelp en die proses net maklik gemaak. Baie vriendelike diens. Beveel vir enige iemand aan om daar te koop. Moet nie eers twee keer dink nie.

0
Replies (1)
Atterbury Motors
Atterbury Motors's reply08 Jun 2022, 07:16
Official
Goeie dag JM, Vreeslik dankie vir die goeie terugvoer en 5 sterre. Ons sal seker maak Ruan kry die goeie nuus en ons wens jou veilige kilometers in jou nuwe motor.