1 reviews | Active since Jun 2019
Atterbury Motors: Uitstekende Diens: Marko/Sanet
Dit moet ek deel met almal: Ek het die ongelooflikste mense ontmoet gedurende die groei in my lewe:
Dit alles het gebeur by Atterbury Motors: Die persone betrokke by die gebeurtenis in my lewe : Marko en Sanet: Kan nie vir beter hulp gevra en gekry het nie: Dit het begin by die ingee van my dokumentasie. Moeite gedoen om n voertuig vir my te soek wat geskik is vir my. Die heeltyd in verbinding gebly met my hoever die goed is. Ek het n probleem gehad met n tydelike lisensie en dit was ook vir my bereikbaar deur Marko en Sanet.
Hiermee wil ek net dankie se uit my hart vir julle twee en almal wat betrokke was hierby - Julle het een amazing wonderwerk gedoen: Verder kan ek vir Marko en Sanet aanbeveel as julle regtig ordentlike, hulpvaardige en menslike hulp wil he en weet moeite word gedoen om die die regte voertuig te kry vir jou..
Weereens dankie Marko en Sanet en mag julle geseen word vorentoe:
Aldia PIck
