JM
Jessica M

1 reviews | Active since Mar 2021

24 Mar 2021, 20:30

Atterbury Motors se fantasiese diens

Ek het 'n fantastiese ervaring gehad met Atterbury Motors. My kêrel het verlede jaar 'n bakkie by hulle gekoop en hy het my verwys na Shaun. Nog voordat ek vir Shaun kon ****ak, het hy my ge****ak en hy het 'n paar opsies gehad om 'n kar by hulle te koop. Ek beveel hulle beslis aan vir enige iemand! Hulle kliëntediens is puik. Hulle dra hulle kliënte op hulle hande en jy voel soos 'n regte VIP wanneer jy met jou nuwe kar daar uit ry. Dankie aan Shaun, die verkoopsman, en Stephanie, die F&I vir julle uitstekende diens. ****ak gerus vir Shaun as jy in die mark is vir nuwe wiele.

0
Replies (1)
Atterbury Motors
Atterbury Motors's reply27 Mar 2021, 07:25
Official
Good Day Jessica, what a lovely review!  We are so excited and extremely impressed by the wonderful feedback. We always try our best to go above and beyond for our clients and continuously try our best to improve our quality of service. Thank you for being an amazing client and we here at Atterbury Motors wish you nothing but the best and only safe miles ahead in your car. May it only bring you tonnes of joy and great new memories. I will ensure that Shaun and Stepahnie receive the wonderful feedback. Have a lovely weekend further.