MS
Marius S

1 reviews | Active since Feb 2014

09 Jun 2015, 10:44

Flinke diens

Ek wil net baie dankie s? vir Wessie en die Atlantis Nissan span. My motor het vanoggend nie krag gehad nie en wou nie vinniger as 20Kph ry nie. Hulle het toe gekyk wat fout en my ingelig dat rotte die drade binne die enjin af gekou het :-(

Terwyl ek gewag het, het hulle die gou vir my reg gemaak!!

Baie dankie julle, waardeer dit opreg.

Marius

0
Replies (0)