aV
annamarie V
1 reviews | Active since Mar 2017
29 Mar 2017, 10:52
Uithuur van waentjies
<p> Ons het waentjie vir een dag gehuur. Moes volgende dag 5uur terug wees, mar weens omstandighede soos slegte paaie het die rit langer geduur as wat beplan was. Daarvolgens was die waentjie eers 19.45 terug besorg. Geen menslikheid was bewys deur net 'n gedeelte van die deposito terug tehou nie. Daar is n kennisgewing opgeplak wat se as ons naure terug besorg, 'n fooi van R25-00 gehef sal word, Baie ongelukkig oor die manier wat ons behandel is. Sal nie weer daar besigheid doen, en ook geen persoon aanbeveel daarheen. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)