MV
Marina V
1 reviews | Active since May 2020
04 May 2020, 23:28
Beste ooit
Ek jan net my innige dank en wardeering uitspreek aan Athalia uitreik. My ma is in een van die versorgings huise en kan nie eendag kla oor die versorging wat sy ontvang nie. Personeel is vriendelik hulpvaardig en profesioneel. Hulle doen hulle bes om pasiente veilig te hou teen die Covid 19 epidemie al is die reels vir ons streng verstaan ons dat hulle net hul bes doen om almal gesond te hou. Dankie aan Ans Coetzee wat altyd haar foon vriendelik antwoord en met 'n sagte oor luister na familie van inwoners. Ek bid net seën op julle toe en mag Athalia van krag tot krag gaan. Dankbare familie lid.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Athalia's replyOfficial
10 Jan 2021, 13:22Baie dankie vir die mooi skrywe ons waardeer dit opreg. Ons doen ons bes om ons mense veilig en gelukkig te hou.
Athalia's reply10 Jan 2021, 13:22
Official
Baie dankie vir die mooi skrywe ons waardeer dit opreg. Ons doen ons bes om ons mense veilig en gelukkig te hou.
