MV
Marina V

1 reviews | Active since May 2020

16 Sept 2021, 21:18

Puik uitstekende diens

Daar in Bloemfontein is nie 'n beter plek om jou ouers te laat versorg nie. Vriendelike personeel. Bestuur is profesioneel en hulpvaardig en my ma is siels gelukkig om by hulle te bly. Hulle eet heerlike kos.

Dankie Ans en personeel vir alles wat julle vir die mense in Athalia doen. Dankie dat jul so ver moontlik hul teen Covit probeer beskerm

0
Replies (0)