1 reviews | Active since Mar 2019
Dag aan wie dit mag gaan ek is op soek na raad kan iemand my help asb my ma bly in die vrystad sy het n bofrend wat by n plek werk sarnik op edenvil hulle het aan gebiet om haar huis reg te maak daar het n storim gekom en die hele dak van die huis af ge waai nou dat ek vra nou se hulle vat niks vanwoordelik vir dit nie so nou wil ek weet wat staan my te doen asb want ek het fotoes van alis so as ek kan raad kry sal ek dit wardeur ek soek nie geld nie net n ander huis vir my ma en soos ek verstaan is daar nog huis se dak wat af is maar die hele ding is vir my die huis staan al 119 jaar my hout huis is ook daar maar bestaan nog steets so as iemand my kan help of moet ek net aanvaar en alis los en haar huis laat sloop Ansie ********** 276 ********** groete sal graag van julle wil hoor
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.