RV
Rita V
1 reviews | Active since Dec 2021
17 Dec 2021, 10:05
Puik!
Hulle diens was puik, verpakking van my breukware, glasware, skottelgoed en broos items was baie profesioneel gedoen. Dankie vir die profesionele diens en hoë standaard van kwaliteit en dienslewering!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)