DG
Daan G
1 reviews | Active since Sept 2021
25 Sept 2021, 09:03
Goeie dienslewering!
Graag wil ek die span by At Your Service Removals bedank vir die uitsonderlike dienslewering tydens my trek vanaf Johannesburg na Kaapstad. Hulle het n dag voordat my meubels verskuif was, die verpakking, omhulsel in borrel plastiek en toedraai van alle kwesbare items, profesioneel gedoen. Die trek lorrie was op tyd, die span op die lorrie was vriendelik en ek moet se, At Your Service Removals se puik dien is elke penny werd. Uitmuntend!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)At Your Service Removals's replyOfficial
27 Sept 2021, 12:18Dankie vir ñ goeie resensie Daan. Tot u diens!
At Your Service Removals's reply27 Sept 2021, 12:18
Official
Dankie vir ñ goeie resensie Daan. Tot u diens!
