HB
Henry B
1 reviews | Active since Mar 2021
10 Mar 2021, 15:05
Goeie diens
In ‘n omgewing waar goeie diens nie meer altyd die norm is nie, is dit heerlik om vir ‘n verandering goeie en daarby vriendelike diens te ervaar. Ons moes vanaf Johannesburg na Kaapstad trek in n baie kort tyd. Ons opregte dank aan At Your Service Removals wie ons trek aan gery het teen n billike prys. Ek sal At Your Service Removals enige tyd aan beveel. Nogmaals dankie. Mens kan op julle staat maak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)At Your Service Removals's replyOfficial
15 Mar 2021, 13:35Baie dankie Mnr Badenhorst. Ons waardeur die tyd wat u geneem het om n positiewe hersiening te stuur.
At Your Service Removals's reply15 Mar 2021, 13:35
Official
Baie dankie Mnr Badenhorst. Ons waardeur die tyd wat u geneem het om n positiewe hersiening te stuur.
