1 reviews | Active since Feb 2016
Issue with subscription and NO response
Ek het ingeteken (en betaal) vir die Goeie Huishouding op 1 Desember 2015 tydens die aanbieding waar jy vir 1 subskripsie betaal en 'n t****e een verniet kry. <br> Ek het my subskripsie (elektroniese een) gekry, maar die 2de inskrywing se tydskrif is nie ontvang nie. Ek het TELKEMALE (sedert 3 Desember) dit opgevolg waar beide Goeie Huishouding asook My Subs net elke keer belowe hulle sal voor die einde van die dag na my toe terugkom. Nodeloos om te se dit het nog nie een mal gebeur nie. Ek het selfs 'n epos gestuur met die opskrif \complaint\" - daarop is ook nie gereageer nie. Ek weet eerlikwaar nie meer met wie ek hierdie situasie moet uitsorteer nie. Dit wil voorkom asof die 2de subskripsie nie geprosesseer is nie. Ek is raadop en kan nie anders voel behalwe ongelooflik teleurgesteld in Goeie Huishouding nie. Ek het eerlikwaar nie hierdie swak diens verwag van Goeie Huishouding nie<br> Ek sal terugvoer/reaksie waardeer. "
We are sorry to hear about your frustrating experience. We will email you a voucher code to activate your second subscription immediately.
Kind regards
Associated Media
Best regards,
We are sorry to hear about your frustrating experience. We will email you a voucher code to activate your second subscription immediately.
Kind regards
Associated Media
Best regards,
