DP
Dawn P
1 reviews | Active since Apr 2023
14 Apr 2023, 15:38
Goeie uitstekende dienste
Dankie ASL Logistics Vir die goeie werk wat julle doen,my meubels het in eenstuk gekom Alles was in order.sal julle company weer gebruik wanneer Ek enige huis Raad Wil enige plek laat stuur. Baie goeie dienste insluitend die af laaiers.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)