LE
Lena E

1 reviews | Active since Mar 2022

01 Mar 2022, 12:43

DANKIE!

Ek wil net my dank betuig aan almal by ASL Logistics. Ons moes op die nippertjie onbepland trek vanaf Johannesburg na Thabazimbi en hierdie maatskappy het uit hul pad gegaan om ons te help met die toedraai en verpakking van ons huisware, Hulle het on meubels sorgvulding hanteer en ons trek was op tyd by ons nuwe huis, BAIE Dankie

0
Replies (1)
ASL Logistics
ASL Logistics's reply03 Mar 2022, 09:20
Official
 Thank you for taking the time to publish a positive review. We always strive to provide a comprehensive moving service to our clients. 

 ASL Logistics

FURTHER . FASTER . SAFER