WL
Wynand L

1 reviews | Active since Nov 2015

25 Nov 2015, 14:46

BAIE TELEURGESTELD

Apr '15 het 'n ek soveelste paar Asics tekkies by Sportsmans Whouse op george gekoop. Begin Nov '15 het die tekkies aan binnekant begin lostrek. Hulle dadelik ge****ak om dit te rapporteer en ook gevra wat die omruil moontlikheid is. Is gevra om fotos te neem en aan te stuur, hulle sou dit vir die rep aanstuur maar meegedeel dat dit slegs 'n 6 mnde waarborg het, daardie dag was dit presies 6 mnde en 5 dae - seriously!!!! Week later op navraag is ek meegedeel hulle het verkeerde mail adres gehad het van die rep. Toe eers week later aangestuur na die rep. Nog 'n week verby!! Hulle weer gebel en hulle het gese die rep wil self die tekkies sien. Spesiaal george toe gery om dit te neem - weereens nog 'n week verby!!!!!! Op Vryd, 20 Nov weer gebel en die rep se toe dat hulle dit nie kan omruil nie wnt die tekkies is 7mnde oud. Ek hardloop al jare met asics tekkies op pad & trail runs. Is 'n groot asics produk liefheber maar die manier waarop ek nou hanteer word is ek nie meer seker of ek ooit weer asics se produk sal koop of aanbeveel nie. Agv hulle nalatigheid om dit betyds aan te stuur was dit al maand te laat. BITTER TELEURGESTELDE GEWESE KLIENT!!!

0
Replies (0)