MM
Marina M
1 reviews | Active since Feb 2024
07 Feb 2024, 10:10
Hi Rea Ek wil net vir jou baie dankie se vir die manier waarop jy hierdie eis vandag hanteer het
Hi Rea Ek wil net vir jou baie dankie se vir die manier waarop jy hierdie eis vandag hanteer het. Die eis is eers vanoggend geregistreer en die assessor het reeds die klient gesien. Daar is ook reeds ‘n ****rakteur aangestel om die agterdeur wat gebreek is te herstel. Die klient waardeer dit regtig baie. Dankie ook dat ek jou soms na ure met eise kan pla en dat jy altyd jou foon antwoord. Groete Marina Lubbe
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)