AM
Adel M
1 reviews | Active since Aug 2024
10 Jun 2026, 15:21
My bank declined my application but Aro Finance assisted
Baie dankie aan ARO Finance vir die hulp met my loan. Dit het my gehelp om my man se hospital bills te betaal en my dogter se tuition fees te dek. Ek waardeer julle vinnige en professionele diens. Thank you for being there when my family needed support the most. Ek belowe om my instalments betyds te betaal.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)