JS
John S
1 reviews | Active since Sept 2024
08 Nov 2024, 07:50
Arno de Goede van Durbanville sal jou geld steel
Hierdie ou kruip weg in sy huis. En sien net nuwe kliente om in te doen. Hy lieg en bedrieg mense deur om vir hulle n droom huis te wil bou dan steel hy elke sent wat hy kan en los jou met n huis wat net probleeme gee en jou meer geld op die einde van dis dag kos. Hy en sy ***** maaitjies Stephan Visser en Bianca.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)