RH
Rolande H
1 reviews | Active since Sept 2011
28 May 2024, 11:21
Goeie diens vers******
Die eienaar van die besigheid gaan uit haar pad uit om haar kliente inligting te gee, die diens wat sy verskaf is uitstekend. Sy loop die hele pad saam met jou as klient. Maritza baie baie dankie vir jou goeie gesindheid, dat jy altyd professioneel en kalm en ondersteun waar jy kan. Ek hoop jou besigheid groei van krag tot krag.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)