AJ
Adele J
1 reviews | Active since Nov 2022
21 Nov 2022, 17:17
Teleurgesteld
Ek was uiters teleurgesteld oor die grootte van hul rectangular countrystyle roaster. Ek sal nie ń ete vir 2 daarin kan voorberei nie. Ek sal ook nie weer by hul koop nie, hul kwaliteit het baie geval. Hulle het oor ń chip in die bak geglasuur en daar was klei aan die onderkant vasgebak wat my tafeldoek beskadig het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)