1 reviews | Active since Jan 2018
Swak diens
ek het 'n pakkie wat van China ingekom het. Aramex het my laat weet dat die pakkie daar is. na 'n baie groot gesukkel het ek die fakture in die hande gekry sodoende my pakkie te kan ontang. nadat ek al die inligting vir Aramex gestuur het het dit hulle beina 'n week geneem om my te antwoord. toe ek uiteindelik 'n antwoord kry, is die rekening meer as R5000?? nadat daar vir my gese is dat die boete R1500 is. Nietemin, ek het dit betaal. dit is nou na meer as 7 emails waarop hulle geen reaksie toon nie. nadat dit betaal is het ek wel na die 3de email reaksie gekry waarop hul se dat dit ingaan om geprosseseer te word. dit was 2 MAANDE terug. ek kry geen terugvoering of raksie uit enige emails nie. ek is regtig raadop???
