MH
Martha H
1 reviews | Active since Oct 2018
06 Feb 2021, 06:06
Slegte diens
Goeidag Ek wil graag se di courier se diens is baie sleg asb.voor julle die courier gebruik kyk eerder na ander Ons kinders se skoolboeke le al van di 8 de Januarie 2021 by hulle Hulle bly se op updates di pakkies le in Randburg Johannesburg van die 8 ste al af Maandag di 1Februarie 2021 bel hul en se pakkies sal di week afgelaai word tot nou toe niks ni
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)