1 reviews | Active since May 2017

18 May 2017, 22:30

Aramex

<p>Ek hoor vandag vir die eerste keer van die maatskappy Aramex Store to door Couriers.</p> <p>Hulle aanvaar 'n pakkie in Malmesbury met 'n Strydenburg adres. <br />Vervoer die pakkie, van minder as 'n kg, tot in Kimberley en bel dan die afsender om te sê die pakkie is nou in Kimberley. Maar om dit by die Strydenburg adres te gaan aflewer gaan 'n ekstra rit wees wat dan 'n verdere R3300.00 sal kos. En dit vir 210 km!!? Vir 'n pakkie wat minder as 'n kg weeg!!?</p> <p> </p>

0
Replies (0)