EV
Euphemia V
1 reviews | Active since Feb 2022
24 Feb 2022, 17:47
AQUA OZONE ELITE
Ozone Elite masjien is puik. Gebruik dit daagliks, in die stort en later om slaapkamer te Ozonate voordat ons gaan slaap. Ek maak ook my eie ozone water wat ek 2 liter van drink daagliks. Het my gehelp met my long en lewer kanker, waarvan ek nou in remissie is. Glo vas die Ozone masjien was 1 van die dinge wat ek gedoen het wat gewerk het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)