1 reviews | Active since Dec 2020
Anzelle Kruger Budget Bruidjie
Anzelle Kruger, ook bekend as Budget Bruidjie het sedert Okt 2023 wat ek bestelling by haar geplaas het vir my man wat Desember verjaar nie diens gelewer nie. Toe ek 15 Des 2023 vra dat my gelde terug betaal word was daar belowe dat sy sal. Sedert Des tot nou nadat selfs my man wat bekend is om met Vers******s te werk met haar in ****ak gekom het, het sy dieselfde beloftes bly maak. Almal wil besigheid doen en almal wil vandag ‘n bestaan maak, my vraag is as jy dit nie eerlik kan doen moet eerder nie jou eie besigheid oopmaak nie en as jy nie mense se gelde kan terug betaal moet ook nie vals beloftes maak wat jy nie kan nakom. Hoe slaap jy in die aand as jy weet jy skuld mense geld en jy kon nie in ruil ‘n diens daarmee lewer nie. Betaal eerder geld terug en gaan slaap met skoon gewete. Ek is net bly ek hoef nie rekenskap te gee aan mense wat ek geld skuld nie. Onthou God slaap nie.
