HV
Henk V

1 reviews | Active since Apr 2018

23 Sept 2020, 09:28

Geen begrip vir Afrikaanse pasiente

Ek was by 'n groepsessies van Annelie en ek het gevind dat sy geen begrip het vir Afrikaanse pasiente wat in Afrikaans bydraes in 'n groep wil maak of vrae wil vra nie. Sy plaas mens in 'n baie moeilike posisie as jy jou moedertaal wil praat.

0
Replies (0)