PH
Popp H

1 reviews | Active since Jun 2023

12 Jun 2023, 05:42

Annalette Propeties in Bellville Bomhof straat. Pas op hulle is *****

Is nou al ampe n maand en die *****s nog nie die geld uitbetaal nie.. julle moet nooit by die mense huur nie hulle is ***ken slinks en hou die mense se dep geld wat hulle kom geld betaal hulle agter.. hulle woonstelle in Parow, Bellville,Brakenfell area.. so pas op vir die *****s hulle word op Tyd betaal ma as j jo geld soek as j uittrek dan isie net klomp nog stories.. hulle moet weet God slaap nie, en Djy Sal nie gelukkig wees nie.. alles Sal breuk van goed doen met ander se hard gewerkde geld.. #*****s#annaletteproperies#godslappnie

0
Replies (0)