AJ
Andre J

1 reviews | Active since Sept 2018

17 Sept 2018, 20:32

Goeie Diens!

Goeie diens van Animal Gear, het my Air Rifle bestel en binne 2 dae ontvang, sal hulle aanbeveel aan al my vriende.

0
Replies (1)
Animal Gear
Animal Gear's reply18 Sept 2018, 15:02
Official

Hi, Dankie vir die positiewe terugvoering, dit word werklik waardeur. Ons hoop jy koop binnekort weer by ons.

Groete,
Die Animal Gear Span