BD
Betsie D

1 reviews | Active since Dec 2015

14 Dec 2015, 22:50

BETAAL NIE GELD UIT

Ek hrt in Julie goed vir hulle gegee om vir my te verkoop Ek hrt 3 weke gelede uitgevind dat dit in September maand al verkoop is. Nou sukkel ek om my geld uit hulle uit te kry. Hulle het elke keer n ander vrrskoning. Wag glo bir die boekhouer wat mooit op kamtoor is mie Elke keer is da n ander verskoning en hulle bel mens nie terug nie

0
Replies (0)