NR
Nadua R

1 reviews | Active since Jul 2021

03 Jul 2021, 22:52

Accident Angels

My suster se seun was in 'n motorfiets ongeluk. Nog nooit het ek van Accident Angels gehoor nie, tot en met daardie aand 2021.05.15. Ek het dadelik die nommer op sy Accident Angels kaart ges***el. WOW........ Watse Fantastiese diens van dag een af. Elke liewe dr, medikasie, fisio, sonar, xtraal, noem dit, was deur hulle ONMIDDELIK beskikbaar. Ek beveel hulle VERSEKER aan vir iemand wat glad nie aan 'n mediese fonts kan behoort nie. Die diens na die tyd is PUIK, eposse word dadelik beantwoord. Ek is BAIE tevrede, baie dankie, spesiaal aan Cari, sy het elke oomblik vir my so maklik en gerieflik gemaak.

0
Replies (0)