FN
Franscois N

1 reviews | Active since Jan 2023

01 Jan 2023, 10:45

Sal niemand aanbeveel nie

Baie swak plek. Ek sal vir niemand aanraai op hier te te kom geld mors nie. Vir die hoeveelheid geld wat betaal is kon ons n baie beter vakansie plek geboek het. Swak diens, verskooning vir alles. Vuil lapa huis, vuil badkamers, geen warm water nie. Alles is vuil! Stort is verstop. Geysers word nie aangesit nie. Alles maar alles is vuil En net vir ingeval julle n verskooning wil gebruik oor slegste weer. Dis vals ons het een aand reen gehaad en nie weer nie.

Glad nie die moeite werd teenoor die hoeveel geld wat julle vra nie.

Website lyk baie mislydend. Kyk eerder voor jy boek !

0
Replies (0)