ND
Noel D
1 reviews | Active since Jul 2015
29 Jul 2015, 09:49
Gelukig met die diens
Ek het van AMT n ADE407 enjin gekoop van Belinda af. Sy het my met n vriendelike houding en professionele manier gehelp. Hulle het dit by my afgelewer en ek is baie bly met die diens en goeie houding wat hulle aan my voorsien het. Ek sal hulle weer gebruik as ek weer enige enjin nodig het. Hulle weet wat hulle doen. Dankie AMT.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)