CV
Claresss V
1 reviews | Active since Sept 2024
15 Oct 2024, 12:37
Repairs
Het ons bakie in gestuur vir n bearing nock.het bakie terug gekry en vir hom gese die kar het nog steeds n bearing nock maar hy het gese nee dit is nie bearing nock nie.ons bakie het nou bearings geslaan en hy loop weg met baie geld wat ons betaal het vir niks
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)