1 reviews | Active since May 2012
Patetiese kliente diens
Die bestuurder het my gebel en gse dat my layby sou verval as ek nie die vole bedrag betaal nie .Die bedrag was teveel en ek bel haar terug om te se ek sal eerder kanseleer en my geld terug vat.Sy se toe sy het nie genoeg geld in haar til nie sy sal my bel sodra sy genoeg het.2dae gan verby en ek gan toe self in om die deal te kanseleer , d verkoopsdame se toe die bestuurder is uit ek vra toe of sy my kan bel.Niemand het terug gbel en ek bel toe I ander tak om uit te vind hoe dit eintlik werk moet ek wag as klient tot da geld ini till is voor ek gerefund word.Die ander tak bel toe per ongeluk Sterns en se toe hule het nou geld ini til.Toe ek by American swiss kom om my geld te kry se hule weer hule het nie geld ini till nie.Ek se toe maar die ander tak se bestuurder het dan nou gebel en d bestuurder wou toe by my weet ' Was jy ini winkel toe sy bel' Ek as klient word toe nou aangspreek as jy en jou deur die bestuurder.'En ek het vir jou gese ek sal vir jou bel sodra ek genoeg geld ini till het.en weet j hoe lank het I ander klient gewag om sy geld terug te kry.Toe sy later geld ini til het was my 2slippies nie goed genoeg vir die refund nie. Ek voel baie ongelukkig en ontevrede
Dankie dat U ons bewus gemaak het van die kwessie.
Ons vra opreg om verskoning vir die ongemak wat dit veroorsaak het.
Ons het empatie met U frustrasie en sal hierdie korrespondensie na ons Klientediens verteenwoordiger aanstuur, wat eersdaags met U in ****ak sal wees.
Dankie
Nicole Orkin
TFG Customer Services Online Liaison Assistant