MT
MELANIE T

1 reviews | Active since Dec 2020

18 Dec 2020, 20:21

Kraake in verloofring!!! Swak kwaliteit!!!!

Ons ondersteun al hierdie juwelier baie lank en al verkeie items gekoop maar die laaste slegs uiterse swak kwaliteit my verloofring het kraakies aan die pand in en krap my op so aard dat ek dit nie kan dra 11 maande oud- ring word glad nie werk toe gedra nie net oor naweke sondis minimaal gedra ring nie aan laat werk of kleiner gemaak- ek dra dit soos ek dit gekoop het +-R3000 bitter ongelukkig aangesien hul nie dit gaan regmaak of vervang nie ring is gekoop by American Swiss Oudtshoorn tak navrae by mosselbaai tak gedoen oor herstel hul se eenvoudig waarborg 6 maande dis nie hul probleem 2 dens silver oorbelle gekoop Maart 2020 silver loops gebuig na n maand swak swak swak kwaliteit MADE IN CHINA!!! Dis pateties maak nie saak wat die waarde dit het sedimentele waarde en onvervangbaar vir my daarom is ek net nog meer terleurgestel... *** materiaal ek sal aanbeveel laat hulle goed maar deur meer quality checks gaan voor nog mense skade lui Ek sal dus nooit weer daar koop of enige een aanraai om iets van hul te koop

0
Replies (1)
American Swiss
American Swiss's reply21 Dec 2020, 09:01
Official
Good morning Melanie

We hereby confirm that your complaint is noted and will be forwarded to the relevant department/team to address.

Kind regards
Jewellery Customer Care