MG
Marius G

1 reviews | Active since Jul 2024

31 Jul 2024, 12:28

Diens American Swiss Winkel in Savannah Mall, Polokwane

Ek het vanoggend die American Swiss winkel in die Savannah Mall in Polokwane besoek met die doel om 'n horlosie aan te skaf. Die blanke dame in die winkel was egter verskriklik onvriendelik en onbedagsaam. Nog nooit so iets in 'n winkel ervaar nie en het gevolglik uitgestal sonder om 'n horlosie aan te skaf.

0
Replies (1)
American Swiss
American Swiss's reply07 Aug 2024, 12:26
Official
Good Day Marius 

Your complaint is noted. 

The matter has been logged and referred to our field management team. 

Your reference number is CS-***.

You will be contacted directly
 
Regards 
American Swiss