1 reviews | Active since Feb 2015
bad service
Ek het op 20Nov 2014 my man se Tempo horlosie ingevat,lang storie kort ,na houding en 3 verskillende persone,het ek tot en met vandag 2januarie2015 nog GEEN terugvoering van Springbok tak gekry nie,onaanvaarbaar om so lank te wag vir iets wat n fout van hulle kant is,horlosie is onderwaarborg en ek het hom tyd terug op rekening gekoop,maar my rekening is skoongemaak en ek het hom gesluit,nou bied hulle nie eens n ****ant opsie terug nie,ek het mos nie meer n rekening by hulle nie,hoofkantoor het n familielid gebel en gese die horlosie kan nie herstel word nie,n voucher sal uitgereik word of iets van selfde waarde,maar wie wil nog iets daarkry na sulke diens??Na my 3de besoek aan hulle het ek my nommer reggestel,maar ek hoor niks,swak diens!!!
Dankie dat U ons bewus gemaak het van die kwessie.
Ons vra opreg om verskoning vir die ongemak wat dit veroorsaak het.
Ons het empatie met U frustrasie en sal hierdie korrespondensie na ons Klientediens verteenwoordiger aanstuur, wat eersdaags met U in ****ak sal wees.
Dankie
Nicole Orkin
TFG Customer Services Online Liaison Assistant