MB
Monika B
1 reviews | Active since Mar 2018
18 Mar 2018, 09:00
Amelia's Driving Academy -Beste in die bedryf!
Die heel BESTE in die bedryf! Indien jou lisensie / leerlinglisensie vir jou na 'n onmoontlike taak lyk, ****ak gerus vir Amelia's Driving Academy. Jy sal met hope geduld en vriendelike diens toegerus word om 'n veilige padgebruiker te wees!
Die instrukteurs laai die kliënte tuis op en bied aan die beginner bestuurder die geleentheid om elke moontlike scenario op die pad te leer ken, selfs hoe om op die snelweg te bestuur.
As jy wil leer om nie net vir jou toets nie, maar vir die werklikheid met gemak te kan bestuur, is hulle die bestuurskool vir jou!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)