TJ
Taryn J
1 reviews | Active since Jul 2019
10 Jul 2019, 13:24
Amelia's Driving Academy
Ek het my learners en license deur Amelia's gedoen en hulle diens was uitstekend!, Mickey was my instrukteur en hy het my op my gemak laat voel en my so mooi geleer van alles. Hy het my nie een keer laat voel soos 'n failure nie en my heeltyd gedruk om beter te doen. Ek sal hulle aanbeveel vir enigiemand! ,, baie dankie Amelia's
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)