MO
Monic O

1 reviews | Active since Jan 2020

14 Jan 2020, 07:21

#1DRIVINGSCHOOL

Beste beste driving school heel moontlik in die land. Ek was 'n senuwee-wrak gewees as ek moet bestuur en baie onseker van myself totdat hulle my onder hulle vlerk geneem het! Ek het met die eerste probeer**** learners asook lisensie geslaag. Almal is so behulpsaam, vriendelik, geduldig, professioneel en ongelooflik oulik. Hulle gee regtig om vir hulle kliente en leer jou ken as n persoon nie met nog n klient nie. Ekt nie net geleer hoe om veilig en reg kar te bestuur nie, maar oom Mickey en tannie Amelia het my soveel lewenslesse ook geleer. En dan is dit nog super van. Hulle maak die lesse so relaxing en fun dat jy nie eers meer stres nie. Ek beveel hulle 200% aan !! Dankie vir almal se hardewerk!

0
Replies (0)