JV
Johan V

1 reviews | Active since Jun 2015

19 Jun 2015, 08:38

Rejecting Claims

Ek het die Gap Cover uitgehaal amper 'n jaar terug. Ek het laas jaar ingegaan vir 'n Nek en Mandelvlies operasies. Ons het al die nodige dokumente ingevul en deur gestuur na die Claims afdeling. Na twee probeer slae word my aansoek nog steeds geweier. Reeds wat verskaf is: Dit was Buite Pasiente.

Ek het bewys van hospitaal rekenings in beide gevalle waar ek afsonderlik 3 en 4 dae in die hospitaal gespandeer het. Ek weet nie waar hulle die inligitng kry waar ek as buite pasient behandel is nie.

Ek het +/-R13 000 bybetalings gehad, en was onder die indruk dat ek van dit deur die Gap Cover sal kan terug kry.

Hierdie voel vir my net soos 'n geld maak storie waar hulle die mense wil uitbyt en nie wil uitbetaal nie.

Mnr Venter

0
Replies (1)
Ambledown
Ambledown's reply24 Jun 2015, 14:52
Official
Hello Janventer,

Ons erken ontvangs van u klag.

Ons eisebestuurder is versoek om u eis te hersien en sal binne 7 dae vir u terugvoer gee rakende u eis.

Ons sal ook verder u makelaar versoek om in verbinding met u te tree om die dekking wat die polis bied aan u te verduidelik.

Die Uwe
Johan Tait

Best regards,