sL
samantha L

1 reviews | Active since Jan 2016

18 Jan 2016, 09:52

Moedeloos!!!!

Ek het omtrent n jaar terug aangesluit by die amazing vouchers. Ek sukkel al vir die afgelope 3 maande om hulle in die hande te kry op *** om te kanseleer maar die foon lui net en as email stuur vra hule ek moet nommer bel!!! Mense moet nooit vir hulle goed val nie want dan sit jy waar ek sit!!!

0
Replies (0)