AG
Anel G

1 reviews | Active since Jan 2011

21 Oct 2020, 15:36

A&M Wendyhouses

Ek probeer die mense op****r. Hulle moet my hut kom verf en die isoleering op die dak kom klaarmaak wat net half gedoen was. Nou bestaan hulle telefoonnommers nie meer nie.

0
Replies (0)