MM
MNM M

1 reviews | Active since Nov 2025

10 Nov 2025, 10:29

Aluvive die ergste

Wat kan ek se-die ergste Company on voor te werk,hulle dieste is goed,die span weet wat hulle doen,nie net dink die chargies hulle kan vi ons control nie-os pay al kla so baie min-dan elke maand moet ons wag on on wages te kry,nie een enkelse maand pay ons op tyd nie-on is suposed on die end van di maand te paybut asit dai tyd kom het hulle ni geld nie,wat doen a mens-eks verseker hulle kry geld in,kyk een maand het die anders gewerk,hulle het refuse om te werk but ons werk nog-want ons dink dinge sou verander,maar niks,Aluvive betaal 'jou mense vi wat hulle vir julle werk.

0
Replies (0)