JB
Johanna B

1 reviews | Active since Dec 2023

11 Dec 2023, 09:25

Duisend dankies vir ...

Duisend dankies vir Shandri se uitstekende hulp en bedagsaamheid

0
Replies (1)
AllLife
AllLife's reply11 Dec 2023, 09:37
Official
Goeie dag Mevrou Johanna,
Baie dankie vir u mooi woorde! Ons is verheug om van Shandre se uitstekende hulp en bedagsaamheid te hoor. Dankie vir u ondersteuning.
Hartlike groete,
Carina Scott-Parkin
Hoof van Kliëntediens