1 reviews | Active since Jul 2016

16 Jul 2016, 07:56

UITERSE SWAK DIENS

My man se Mazda BT50 3.2 singele cab is pas uit sy waarborg. Ons het hom laat diens by n persoon wat ten volle gelisensieer is en ander garages soos bvTATA se voertuie doen. So maand nadat die voertuig gediens is, het hy skielik begin krag verloor as hy oor die 2000 revolusies gaan. Ons het hom teruggeneem na die persoon toe wat hom gediens het en hy het die bakkie onmiddelik op die masjiene gesit en gese dit is n elektroniese fout ons moet die bakkie Mazda toe neem en dit is net hier waar ons probleme begin het.

George het ons meegedeel dat sy tegniese persoon kom eers die volgende week en Dinsdag terug ons moet maar wag, wat ontmoontlikis met my man se werk hy het elke dag sy bakkie nodig. George was ook uiters ongeskik en onbehulpsaam. My man het oorgestap Ford toe waar Danie vir George ges***el het en gese het hy sal sy tegniese persoon oorstuur George moet die bakkie inboek. George was baie ongelukkig hieroor, het gese dit werk nie so nie. Vier uur daardie middag toe is die bakkie nog nie eers na gekyk gewees nie.

Die volgende dag het George al hierdie donker prentjies vir ons geskilder van dit kan die turbo veins wees en dit kan dan R23 000 kos, of hulle gaan die bakkie uitmekaar maak en dit gaan R630 per uur kos. Lang storie kort ons het die Vrydag die bakkie gekry, en volgens George was dit n s***elaar tussen die diff en ratkas wat probleme gegee het.

Woensdag middag begin die bakkie n effense klapgeluid maak. My man s***el George is weer eens uiters ongeskik en onbehulpsaam. My man stop toe by Allen Joss Mazda, George kyk nie eers behoorlik na die bakkie nie, se die no 5 fuel injector het seergekry en my man het die enjin laat seerkry, n nuwe enjin kos R75 000 sonder arbeid en hy sal my man eers oor drie weke kan help!

Van die tegnikuste wat saam met George werk was heel verbaas (Piet), het gese hy kan nie verstaan hoekom George se drie weke nie, daar is vroeer plek, en ook dat n mens nie dadelik met n nuwe enjin begin nie maar eers die fuel injector bestel

Hulle was baie behulpsaam en het dadelik opgegaan om na die bakkie te gaan kyk. George se dit het niks met hom te doen dat die bakkie probleme gee nie hy het nie daar gewerk nie so dit is ons probleem.

Vorige week was George se bestuurder daar en het hy vir my man n curtisy kar aangebied, gister was hy ongelukkig nie daar nie en niemand kan my man help nie, en hy moet Vrydag in Ermelo wees.

Ons het al n paar voertuie by allan Joss gekoop, maar as dit die tipe diens is wat n mens nou kan kry en kan verwag is daar geen manier hoe ek hulle ooit weer sal ondersteun nie.

0
Replies (0)