1 reviews | Active since Feb 2017
Swakste diens onanvaarbaar!
<p>So ons vat my nuwe CX3 na Allen Josh oordat die Aircon nie werk nie. Hul se geen probleem dit sal twee dae wees dan kan ons die kar kom haal. Siende dat ek in Midrand werk en my man in Pretoria het ons twee karre nodig. So hy huur toe vir twee dae n kar by Mazda. Hy moet sie heeltyd opvolg hoor andersins niks van hul. Anyway daai twee dae het toe drie weke geword. Ons het dus vir hul gese dit was nie die ooreenkoms, so ons gaan nie die kar se huur betaal vir drie weke nie, want dan kan ons net sowel betaal dat hul n fout reg maak op die nuwe kar. O ja die het als gebeur nadat ons die kar moes terug vat. Die eerste keer het hul gese probleem op gelos. Hul het bet gas on gesit. So ja toe kry ek my kar terug die dash het merke die airvents het merke. Wat nie daar was nie dis n nuwe kar en ons is baie gesteld en pas ons goed op. Airvents stukkend. Hoe nou? Moet ek nou maar net se dankie die aircon werk. Al is die kar nou verniel. Moenie worry ek gee nie om om soveel vir n kar te betaal hom mooi op te pas en jul donner hom op nie. Weet jul ek soek hom nie eers meer nie. Ek weier om dit te aanvaar!</p>
