YP
Yvonne P

1 reviews | Active since Oct 2017

23 Oct 2017, 07:36

Pateties!!!!

Hoe pateties is die ple**** Jy stuur jou bus om te diens. Hulle vervang batterye..... eers het hul geen voorraad nie dan wag jy amper 4 dae en as jy jou voertuig terug kry na n week lyk dit so!Wens ek kon fotos opsit! Niks is terug gesit nie. Bus nie eers gewas nie!!!

0
Replies (0)