sS
sanri S

1 reviews | Active since Feb 2020

15 Aug 2022, 09:16

Bad service, cannot be bothered by their clients

Swakste diens wat ek in 'n lang ruk ervaat het. Onbehuplsaam, probeer om situsasie te verduidelik, die mense let skaars op na jou probleem. 2 maande terug het hulle my kar xreg gemaak' en noudat daar probleme is, trek hulle net hul skouers op en se "sorry, kan nie vandag help nie". Hierdie is my 2de keer ny hulle en ek is so spyt ekt ooit soontoe gegaan. Pateties.

0
Replies (0)